Salóme Hendrikse


Musica Camerata
(sang optredes)
o.l.v. Neels Boonzaaier

Kerskonsert opgedra aan Salóme Hendrikse

Nell-Mari McGee, Neels Boonzaaier, Renea van Tonder, Kobus Groenewalt (begeleier) Hannelie Botha en Christi van Staden.
​​​
Musica Camerata het her-ontstaan na Neels Boonzaaier se terugkeer uit die buiteland in 2017. Die doel daarvan is klassieke kamermusiek en konsertproduksies uit alle klassieke genres. Ons sluit instrumentale sowel as vokale genres in. Lede is permanente kunstenaars maar van tyd tot tyd word ekstra kunstenaars genooi om saam op te tree.
​​
Op Sondagmiddag 17 November 2024 het die Musica Camerata 'n seleksie van werke (sang/klavier) van Salóme Hendrikse aangebied in Groenkloof, Pretoria. Die werke sluit in werke vir die solosanger; duette; trio's, kwartette asook 'n werk vir die solosanger met agtergrond sang deur hierdie sanggroep. 'n Seleksie van video opnames deur hierdie sangers volg hierna.
Musica Camerata Sangers
Optrede 18 November 2024
'n Seleksie van Liedere (insl 'n klavierwerk) van Salóme Hendrikse
1. Gistraand in die maanlig daarbuite
C Louis Leipoldt
Sopraan: Renea van Tonder
Klavierbegeleiding: Kobus Groenewald
2. Nagreën
WEG Louw
Bas-bariton: Chris can Staden
Klavierbegeleiding: Kobus Groenewald
3. Liedjie in die Reën
Bess Spruijt-Lambrechts
Soprane: Renea van Tonder en Hannelie Botha
Klavier: Kobus Groenewald
Dwarsfluit: Nell-Mari McGee
4. Seisoenegids
Breyten Breytenbach
Tenoor: Neels Boonzaaier
Klavierbegeleiding: Annelien du Plessis
5. Slampamperliedjie
C Louis Leipoldt
Renea van Tonder, Hannelie Botha en Nell-Mari McGee
Klavierbegeleiding: Kobus Groenewald
6. Alpeklokke (Bells in the Alps)
(Klavierwerk vir die linkerhand)
Klaviersolo: Annelien du Plessis
Copyright notice:
​
Please note that all of the intellectual property as set forth on this website, including (but not limited to) all bundles, books, illustrations, audio works and others, are proprietary property of Dr Salóme Hendrikse. The content that is presented and sold on and via this website is for personal use only and may not be distributed and or used in any way other than is expressly allowed by Dr Salóme Hendrikse. You are NOT allowed to access these works in any other way as intended by this website, nor are you allowed to record and or distribute these works! Please contact Dr Salóme Hendrikse at salomehendrikse@gmail.com should you have any questions regarding this matter.
Vir die Afrikaanse weergawe van hierdie Kopieregkennisgewing, laai asb hierdie PDF af:
