top of page
Caption a.png

Copyright
 

Copyright notice:

​

Please note that all the intellectual property as set forth on this website, including (but not limited to) all books, illustrations, audio works and others, are proprietary property of Dr Salóme Hendrikse. The content that is presented and sold on and via this website is for personal use only and may not be distributed and or used in any way other than is expressly allowed by Dr Salóme Hendrikse. You are NOT allowed to access these works in any other way as intended by this website, nor are you allowed to record and or distribute these works! Please contact Dr Salóme Hendrikse at salomehendrikse@gmail.com should you have any questions regarding this matter. 

Kopieregkennisgewing:

​

Neem asseblief kennis dat al die intellektuele eiendom soos uiteengesit op hierdie webwerf, insluitend (maar nie beperk tot) alle bundels, boeke, illustrasies, oudiowerke en ander, die eiendom is van Dr. Salóme Hendrikse. Die inhoud wat op en via hierdie webwerf aangebied en verkoop word, is slegs vir persoonlike gebruik en mag nie versprei word of op enige ander manier gebruik word as wat uitdruklik toegelaat word deur Dr. Salóme Hendrikse nie. U word NIE toegelaat om hierdie werke op enige ander manier as soos bedoel deur hierdie webwerf, te verkry nie, en u mag ook nie hierdie werke opneem en of versprei nie! Kontak asseblief Dr. Salóme Hendrikse by salomehendrikse@gmail.com indien u enige vrae het rakende hierdie saak.

Terms and Conditions

​

These Terms and Conditions pertain to the download and use of the content presented on www.salomehendrikse.com. Please note that all content from this website created and owned by Salóme Hendrikse, is the sole property of Salóme Hendrikse and may not be used in any form other than is expressly allowed by Dr Hendrikse. You are not allowed to distribute the content nor use the content in such a way that violates these terms and conditions. You are NOT allowed to create derivative works and or perform these derivative works in public. When there is doubt about the usage of this content, please contact Dr Hendrikse via email. All content and works from this website are copyrighted and owned by Dr Hendrikse (except for arrangements of certain works).

Bepalings en Voorwaardes

​

Hierdie Bepalings en Voorwaardes het betrekking op die aflaai en gebruik van die inhoud wat op www.salomehendrikse.com aangebied word. Neem asseblief kennis dat alle inhoud op hierdie webwerf, geskep en besit deur Salóme Hendrikse, die uitsluitlike eiendom van Salóme Hendrikse is en nie in enige vorm gebruik mag word nie, behalwe waar dit uitdruklik deur Dr Hendrikse toegelaat word. U mag nie die inhoud versprei of op enige wyse gebruik wat hierdie bepalings en voorwaardes oortree nie. U mag GEEN afgeleide werke skep of hierdie afgeleide werke in die openbaar uitvoer nie. Indien daar onsekerheid is oor die gebruik van hierdie inhoud, kontak asseblief vir Dr Hendrikse via e-pos. Alle inhoud en werke op hierdie webwerf word deur kopiereg beskerm en word besit deur Dr Hendrikse (behalwe vir verwerkings van sekere werke).

There are a few arrangements of religious works and traditional African and Afrikaans songs on this website that were used with the necessary permission.

Daar is ’n paar verwerkings van godsdienstige werke en tradisionele Afrikaanse en Afrika-liedere op hierdie webwerf wat met die nodige toestemming gebruik is.

bottom of page